deur Forum Nuus | Sep 15, 2017 | Artikels
Dit help nie om net reaktief in misdaadsituasies op te tree nie. Een of ander tyd moet mens na ’n situasie beweeg waar jy voldoende informasie, of te wete inligting het, sodat misdadigers en geweldenaars voorgespring kan word. Só verduidelik genl.maj. Roland de Vries,...
deur Forum Nuus | Sep 13, 2017 | Artikels
Sedert Junie vanjaar het verskeie AfriForum-takke landwyd ingegryp en self begin om begraafplase skoon te maak en op te knap as deel van hul Rus In Vrede-veldtog. Tydens dié veldtog het AfriForum ondersoek ingestel na die toestand van verskeie begraafplase in die land...
deur Forum Nuus | Sep 12, 2017 | Artikels
Die drie kampusse van die Noordwes-universiteit (NWU) se identiteit en korporatiewe kleure is in gedrang nadat die universiteitsraad onlangs ’n besluit vir ʼn unitêre en fakulteitgedrewe model aanvaar het. Prof. Dan Kgwadi, visekanselier van NWU, het in ʼn verklaring...
deur Forum Nuus | Sep 12, 2017 | Artikels
’n Nuutgestigte eenheid teen rassisme en haatspraak is vandeesweek tydens ’n konferensie in Centurion amptelik deur AfriForum van stapel gestuur. Verskeie rolspelers, wat hulle as raadgewers tot hierdie eenheid verbind het, het as sprekers by die konferensie opgetree...
deur Forum Nuus | Sep 11, 2017 | Artikels
AfriForum het vandag ’n eenheid teen rassisme en haatspraak in Centurion bekendgestel wat dié vergrype en oortredings in die toekoms aan die groot klok sal hang. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, wat die eenheid gaan lei, sê die...
deur Forum Nuus | Sep 8, 2017 | Artikels
Sol-Tech, die privaat beroepsopleidingskollege van Solidariteit, het vandag tien jaar van uitnemende, innoverende en gehalte vaardigheidsopleiding by sy kampus in Pretoria-Wes gevier. Ondersteuners, donateurs en verteenwoordigers uit die vaardigheidsektor het dié...