deur Forum Nuus | Okt 19, 2017 | Artikels
Terwyl universiteite in spanning wag vir die bekendmaking van die bevindinge gemaak deur regter Jonathan Herer se kommissie van ondersoek oor die finansiering van gratis hoër onderwys in Suid-Afrika, broei daar reeds studente-onluste op universiteitskampusse landwyd....
deur Forum Nuus | Okt 19, 2017 | Artikels
Deur Alana Bailey Sint Helena is ’n eiland van 121 km2 in die Atlantiese Oseaan wat veral bekend is daarvoor dat Napoleon en sowat 6 000 Boerekrygsgevangenes daar aangehou is. Omdat die eiland so afgeleë is – dit is meer as 2 000 km van die naaste ander landmassa –...
deur Forum Nuus | Okt 17, 2017 | Artikels
“Niemand is bo die wet verhewe nie, selfs al is jou van Zuma.” Só het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, vandag gesê nadat adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, aangekondig het dat die burgerregtewaghond met regstappe...
deur Forum Nuus | Okt 12, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum, in sameweking met Caring Daisies, het vandeesweek 50 ton voer vir boere in droogtegeteisterde dele van die Noord-, Oos-en Wes-Kaap afgelewer. Dít is moontlik gemaak deur skenkings van die publiek en AfriForum se noodfonds, en...
deur Forum Nuus | Okt 11, 2017 | Artikels
Deur Alana Bailey AfriForum het pas ’n brief van die stafhoof van die Katalaanse president, Carles Puigdemont, ontvang om dank te betuig vir AfriForum se steun vir Katalane se reg om self oor hulle toekoms te onderhandel. Hierdie skrywe volg in reaksie op ’n brief wat...
deur Forum Nuus | Okt 10, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag as deel van hul Maand van Selfstandigheid-veldtog die Heldeakker-begraafplaas in Pretoria skoongemaak. Dié begraafplaas is in 1867 geopen en is die rusplek van historiese figure soos Andries Pretorius, Eugène Marais en...