deur AfriForum | Des 3, 2019 | Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Leandie Bräsler AfriForum se teenboelieveldtog ondersteun en onderskryf die vernuwing van ’n gesonde en veilige skoolklimaat, -kultuur en -omgewing as ’n strategie om boelies en ander vorme van skoolgeweld te voorkom. Die veldtog fokus ook op langtermynoplossings...
deur AfriForum | Nov 27, 2019 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Alana Bailey As jy ’n emmer modder het, en jy roer ’n lepel sjokoladestroop daarin, bly dit modder. As jy egter ’n lepel modder in ’n emmer sjokoladestroop inroer, is dit nie meer sjokoladestroop nie. Só kan die negatiewe invloed van een mens baie groot skade...
deur AfriForum | Nov 13, 2019 | Taal Blogs, Blogs
deur Alana Bailey, AfriForum se hoof van kultuursake In Suid-Afrika het ons gewoond geraak aan die eensydige propaganda oor taalregte wat ons deur die heersende party en ander populiste gevoer word. Ongelukkig maak die argumente vir baie intelligente maar oningeligte...
deur AfriForum | Okt 24, 2019 | Internasionale skakeling Blogs, Blogs, Navorsing Mediaverklarings
Deur Barend Uys “I have no me outside of the collective. … I do not have a personal space to do things, you know, personally, as an individual, no.” Hierdie stelling is gemaak deur Baleka Mbete, voormalige speaker van die nasionale vergadering, tydens ’n onderhoud met...
deur AfriForum | Okt 18, 2019 | Blogs, Ander Blogs
’n Paar jaar gelede kom ek op ’n dokument af wat die boeiende en omstrede verskynsel van goederekultusse (Engels: cargo cults) beskryf. ’n Goederekultus word beskou as ’n geloofstelsel waarvolgens die navolgers daarvan bygelowige rituele volg in die hoop om die...
deur AfriForum | Okt 14, 2019 | Blogs, Navorsing Mediaverklarings
Deur Elaine Krige (Maroela Media) Oorspronklike skakel: https://spens.co.za/o9F Solidariteit gaan teen 2030 noodsaaklike dienste en kulturele ruimtes in 29 sogenaamde ankerdorpe vestig. Navorsing deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) wys ʼn derde van...