deur AfriForum | Mar 26, 2020 | Korona Blog, Ander Blogs
Dr. Eugene Brink, strategiese adviseur vir Gemeenskapsake by AfriForum Daar is geen twyfel nie dat COVID-19 (die koronavirus) vele negatiewe gevolge vir die hele Suid-Afrika en die wêreld inhou. Daar gaan ingrypende gevolge vir die globale bruto binnelandse produk in...
deur AfriForum | Mar 26, 2020 | Korona Blog, Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur dr. Annemarie Carstens, algemene praktisyn Vanuit die staanspoor lyk gebeure soos die wêreldwye uitbraak van ’n nuwe virus wat reeds in ons midde is na ’n baie donker vooruitsig. Ons word oorval met negatiewe propaganda en nuus wat in die laaste paar dae aan...
deur AfriForum | Mar 20, 2020 | Navorsing Meningstukke, Erfenis en kultuur Blogs, Blogs
Deur Barend Uys Jy kan jou eie verantwoordelikhede nie uitkontrakteer nie. Om ’n goeie burger van jou gemeenskap en die breër samelewing te wees, veral in tye van ‘n ramp, is een van dié verantwoordelikhede. As ’n virus – wat veral ’n bedreiging vir kwesbare...
deur AfriForum | Mar 18, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur: Leandie Bräsler In die samelewing is leiers baie keer ouers wat ’n spesifieke leefwyse doelgerig probeer volg om sodoende die beste vir hul kinders te gee. Gesamentlik moet hulle ook hul daaglikse werkslading balanseer met verdere aktiwiteite soos balspeletjies...
deur AfriForum | Mar 13, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Leandie Bräsler, AfriForum se bestuurder vir juniorjeugleierskap Vyf wenke vir ouers om entrepreneurseienskappe by hul kinders aan te moedig Môre se besigheidsleiers en -stigters is vandag se kinders wie se ouers hulle met ’n entrepreneurpsige grootgemaak het....
deur AfriForum | Mar 5, 2020 | Blogs
Die groot meerderheid van die samelewing is al deur traumatiese gebeure geraak en het dit oorleef. ’n Pistool wat nie tydens ’n aanval afgegaan het nie, om die enigste oorlewende te wees ná ’n plaasaanval of die ontsnapping tydens ’n huisrooftog maak ’n persoon ’n...