deur AfriForum | Jul 6, 2020 | Blogs
Lede van die publiek word soms daarvan beskuldig dat hulle swak diens te gelate aanvaar. Aan die ander kant is dit waar dat klagtes dikwels op dowe ore val. Geen diens kan verbeter word en geen probleem kan opgelos word as dit geïgnoreer word nie. Dit is dus een of...
deur AfriForum | Jul 1, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Nicola Wyrley-Birch Ek het aan die begin van 2020 om baie redes na graad 7 uitgesien: Die voorreg om onderhoofdogter te wees was iets wat ek my nooit sou kon verbeel nie. Ek het na kaskar, kuier saam met vriende, atletiek, hokkie, swem en koor uitgesien. My...
deur AfriForum | Jun 30, 2020 | Blogs, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Deur Chantelle du Preez en Bernard Pieters Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het die afgelope naweek die standbeeld van Oudpres. Marthinus Theunis Steyn sonder omhaal soos diewe in die nag verwyder. Dié standbeeld was glo vir sommige mense aanstootlik en...
deur AfriForum | Jun 25, 2020 | Internasionale skakeling Blogs, Blogs
Deur Ernst Roets ’n Mens hoef nie verbaas te wees dat die Black Lives Matter- (BLM-)opstande in die VSA na Suid-Afrika oorgespoel het nie: Die argumente en taktieke van anti-wit aktiviste in Suid-Afrika is dikwels van die VSA afkomstig. Die feit dat die regerende ANC...
deur AfriForum | Jun 24, 2020 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Carien Bloem Bestuurder: Onderwys – AfriForum Aanlyn aansoeke vir voornemende graad 1- of graad 8-leerders open Donderdag 25 Junie om 08:00 en sluit weer op 25 Julie 2020 om middernag. AfriForum moedig alle ouers aan om reeds op die eerste dag by die skool...
deur AfriForum | Jun 23, 2020 | Blogs
Deur Leandie Bräsler Van die suksesvolste mense ter wêreld beskou dagboekhou as ‘n belangrike en kragtige gewoonte. Deur eenvoudig daagliks of weekliks jou gedagtes, idees en ervarings in jou dagboek of joernaal neer te skryf, kan jy jou spanning verminder,...