Header Artwork


AfriForum het die stand van burgerregte in 2016 ondersoek en bevind dat daar groot tekortkominge is. Dié bevindings word in die jaarlikse burgerregte-indeks, wat vandag bekendgestel word, uiteengesit.
Die indeks fokus spesifiek op 17 eerstegenerasieregte. Volgens Johan Nortjé, navorser by die AfriForum Navorsingsinstituut (ANI), is daar in 2016 op verskeie regte inbreuk gemaak – veral op taal- en kultuurregte sowel as die reg op lewe en waardigheid.
“Een van die hoofgevolgtrekkings wat in dié indeks gemaak word, is dat politiese ideologieë soos transformasie en regeringsinmenging asook die hoë misdaadsyfer van die grootste faktore is wat lei tot die vertrapping van eerstegenerasieregte.”
Lees die verslag hier: Civil Rights Index

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN