Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se Privaatvervolgingseenheid, het vandag namens die familie van Solomon (Solly) Nengwane in die Brtis Landdroshof opgetree in die geregtelike ondersoek na sy dood. Die persone van belang in dié ondersoek is agt polisiebeamptes onder...
Deur Alet Rademeyer Daar is nie meer ’n enkele dorp in die land waar daar nie soveel slaggate is dat inwoners letterlik swenk-swenk bestuur nie. Infrastruktuur en dienslewering onder die ANC-regering het só verval dat gemeenskappe geen ander keuse het as om self moue...
Deur Marthinus Koekemoer Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se Privaatvervolgingseenheid, gaan appelleer teen die uitspraak van landdros Ben Mtebele, wat vandag in die Potchefstroomse Streekhof, die aanklagte van dieremishandeling teen Thandi Modise, speaker...
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum se lugsteuneenheid is uitgenooi om vanjaar by die North Meets South-saamtrek vir LS1 ligtevliegtuie by die Gariepdam ’n voorlegging en hommeltuigdemonstrasie te doen. Dit word van vandag tot Sondag aangebied. “Dis ’n wonderlike...
Thandi Modise, speaker van die Nasionale Vergadering in die parlement, was vandag terug in die Potchefstroomse Streekshof op ses aanklagte van dieremishandeling en -verwaarlosing. AfriForum se Privaatvervolgingseenheid is besig om Modise namens die Nasionale Raad van...