Deur Marthinus Koekemoer Beweerde tenderbedrog in Vryheid, KwaZulu-Natal, het na raming moontlik reeds miljoene rande in Hendrick Vusumuzi Mbatha, ’n plaaslike sakeman, se sak gesit pleks van in die AbaQulusi-munisipaliteit se koffers. AfriForum het in Mei ’n hofsaak...
Deur Alet Rademeyer Die wêreld is reeds die afgelope 18 maande in die kake van die dodelike COVID-19-pandemie vasgevang. Sedert die virus uitgebreek het, was daar wêreldwyd 186,6 miljoen bevestigde gevalle en 4 miljoen sterftes. Tot op hede is 3,1 miljard mense in 140...
Deur Marthinus Koekemoer Praat met enige van AfriForum se takvoorsitters in KwaZulu-Natal (KZN) en ’n mens kom gou agter hierdie takke is nie opsoek na lofsange vir die goeie werk wat hulle doen nie. AfriForum se nege takke in dié provinsie fokus op volhoubare...
Lede van verskeie AfriForum-buurtwagte het die afgelope week in Orania protospanopleiding ontvang. Teoretiese en praktiese aspekte is binne die raamwerk van die wet behandel om protospanlede slaggereed te maak om in ’n noodsituasie op te tree. Jan Wessels, AfriForum...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die prentjie wat daar van die Suid-Afrikaanse jeug geskets kan word, meer as vier dekades na die Soweto-opstande van 1976, is ’n duidelike teken dat die regering jongmense nie net gefaal het nie, maar hulle aanhou flous met wat demokratiese...