deur AfriForum | Feb 14, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die hoop vullis op die hoek van Malvastraat en Watervallaan in die Bailliepark-woonbuurt verwyder, die gras gesny en bome gesnoei. Dit volg nadat pleidooie aan die Tlokwe Plaaslike Munisipaliteit om vullis hier op te ruim wat...
deur AfriForum | Feb 14, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Kimberley-buurtwag het op 11 Februarie 2017 tussen 22:00 en 02:00 ’n massapatrollie in dié stad uitgevoer om veiligheid op te skerp en sigbare polisiëring te verhoog. “Dit is vir my ’n riem onder die hart dat die buurtwaglede...
deur AfriForum | Feb 13, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 8 Februarie 2017 sy regspan opdrag gegee vir die uitreik en tenuitvoerlegging van ’n lasbrief vir eksekusie. Dit volg nadat AfriForum ’n kostebevel teen die Phokwane Plaaslike Munisipaliteit bekom het in ’n hofgeding wat...
deur AfriForum | Feb 11, 2017 | Argiewe
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het Sarah Trent, ’n toegelate prokureur en werknemer van Paul O’Sullivan, gister in Johannesburg gearresteer. Besonderhede oor die redes vir die arrestasie is nog onduidelik. Volgens Willie Spies, AfriForum se...
deur AfriForum | Feb 9, 2017 | Argiewe
In ’n mooiweersverhaal oor die staatsrede het die minister van kommunikasie, me Faith Muthambi – tydens wie se ampstermyn mediavryheid in Suid-Afrika verskeie laagtepunte bereik het – vanoggend geskryf dat die staatsrede “’n viering” is, en “’n waardevolle bron van...