deur AfriForum | Mar 10, 2017 | Argiewe
Verlof tot appèl in die saak van AfriForum en Solidariteit teen die nuut aanvaarde taalbeleid van die Universiteit van Pretoria (UP) is vandag in die Noord-Gautengse hoë hof voorbehou totdat die hoogste hof van appèl uitspraak lewer in die saak van AfriForum en...
deur AfriForum | Mar 10, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n strafregtelike klagte van bedrog teen die Tshwane Metroraad by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion ingedien. Dit spruit onder meer uit verskeie ondersoeke wat AfriForum geloods het, asook dokumente wat aan dié...
deur AfriForum | Mar 7, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag ’n PAIA-aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000) aan die kantoor van Supra Mahumapelo, premier van die Noordwes, gestuur oor die oprigting van ’n standbeeld van pres. Jacob Zuma in Groot...
deur AfriForum | Mar 7, 2017 | Argiewe
’n Interdik is vandag in die Pretoriase hoë hof teen Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en dié party toegestaan nadat AfriForum en AfriSake die hof genader het om Malema en die EFF te verbied om onwettige grondgrype aan te hits. Die burgerregte- en...
deur AfriForum | Mar 3, 2017 | Argiewe
AfriForum is van mening dat die polisieminister Nkosinathi Nhleko die publiek met die bekendmaking van die nuutste misdaadstatistiek vandag mislei het. “Die minister voer aan dat hulle besig is om die stryd teen misdaad te wen, terwyl misdrywe soos kapings, huisroof...