deur AfriForum | Mar 21, 2017 | Argiewe
Forum Films het vandag in ’n video op Facebook en Twitter aangekondig dat dié produksiemaatskappy afgeskop het met ’n internasionale toer om die dokumentêre film Tainted Heroes te versprei (sien beskrywing van Tainted Heroes onder). Ernst Roets, uitvoerende hoof van...
deur AfriForum | Mar 21, 2017 | Argiewe
AfriForum het die stand van burgerregte in 2016 ondersoek en bevind dat daar groot tekortkominge is. Dié bevindings word in die jaarlikse burgerregte-indeks, wat vandag bekendgestel word, uiteengesit. Die indeks fokus spesifiek op 17 eerstegenerasieregte. Volgens...
deur AfriForum | Mar 15, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Kaapstad-Noord en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Bellville gaan voortaan saam die geveg teen misdaad voortsit. Dit volg nadat dié tak ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD...
deur AfriForum | Mar 15, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Tzaneen het in samewerking met verskeie ander organisasies en vrywilliges ’n massaskoonmaakprojek by die Tzaneen-dam uitgevoer. Dié projek het onder meer die volgende behels: Visnette is verwyder wat onwettig in die dam gebruik word om...
deur AfriForum | Mar 10, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag die parlementêre komitees vir landbou, bosbou en visserye, en ook polisie, asook die gekose komitee vir veiligheid en geregtigheid in briewe versoek om toegelaat te word om dié komitees toe te spreek en die organisasie...