deur AfriForum | Sep 1, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om moontlike regsaksie teen Krieket Suid-Afrika (KSA) te ondersoek. Dít volg nadat Krieket Suid-Afrika aangekondig het dat hulle voortaan daartoe verbind sal wees om slegs swart konsultante aan te stel...
deur AfriForum | Sep 1, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 28 Augustus daarin geslaag om ’n gesteelde voertuig op te spoor.Die voertuig is tydens ’n gesamentlike aksie met die Standerton SAPD opgespoor. Die voertuig is opgemerk in Mispelstraat in Kosmospark. Die patrolliebeamptes het...
deur AfriForum | Aug 31, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 28 Augustus ’n buurtwag in Vredendal gestig. Dié buurtwag is die organisasie se negende veiligheidstruktuur wat in die Matzikama-distrik op die been gebring is. Alvorens ’n buurtwag gestig mag word, word 30 gedragskodes benodig. Die bestuur bestaan...
deur AfriForum | Aug 31, 2020 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Yolandi van der Merwe Lees is ’n vaardigheid wat ons daagliks gebruik om die dinge om ons te verstaan. Leerders kan negatief wees teenoor lees indien dit vir hul moeilik is om te lees. Ons as ouers en onderwysers moet die belangrikheid van lees in gedagte hou om...
deur AfriForum | Aug 31, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Springs en AfriForum se gemeenskapsgesondheidafdeling het op 28 Augustus vanjaar 100 gesigsmaskers en 45 liter handreiniger aan die Sanel-sentrum in Daggafontein, Springs geskenk. Sanel is ’n sentrum vir mense met epilepsie en ander belemmerings,...