deur AfriForum | Sep 15, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het die SAPD op 10 September bygestaan met die arrestasie van ’n vermeende voertuigdief. Die buurtwag het kort na hul Mahwelereng SAPD bygestaan het met die soektog na ’n vermeende verkragter, inligting ontvang van die SAPD wat...
deur AfriForum | Sep 14, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Upington het onlangs in samewerking met Walker Midas en Sakkie se Arkie die duikweg in die middedorp skoongemaak. Dié duikweg is in die hoofstraat van Upington geleë waar talle voertuie daagliks pendel. Rommel wat in die duikweg ophoop hou sowel...
deur AfriForum | Sep 14, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se Malalane-buurtwag het patrollietoerusting ontvang. Hierdie toerusting sluit glimbaadjies, patrolliemagnete, patrollieligte en flitse in. AfriForum se patrolleerders ontvang opleiding in die toerusting wat gebruik kan word tydens patrollies. AfriForum se...
deur AfriForum | Sep 11, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-tak het van 7 tot 11 September sy #VegEnBou-week in dié dorp gehou. Taklede, vrywilligers, plaaslike ondernemings én skoolleerders het deur die loop van die week saamgewerk om die dorp op te knap en hoop te skep in dié gemeenskap wat veral...
deur AfriForum | Sep 11, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Malalane-buurtwag het onlangs twee hommeltuigvlieëniers in Orania laat oplei. Dié vlieëniers gaan die AfriForum-buurtwagte in die Laeveld voortaan met veiligheidsaksies ondersteun. Hommeltuie is reeds met groot sukses gebruik tydens die Spioenkop- en...