deur AfriForum | Sep 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Naboomspruit-tak het onlangs hul deel vir boomplantmaand gedoen deur tien bome in die gemeenskap te plant. Die tak het die afgelope maand by Mookgophong Primary School, Laerskool Eugene Marais, Euphorbia Christelike Skool, Hoërskool Hans Strijdom,...
deur AfriForum | Sep 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Thabazimbi-tak het onlangs hul deel gedoen vir boomplantmaand. Die tak het vyf bome aan Laerskool Thabazimbi geskenk en saam met die hoof en skoliere dié bome geplant. “Ons is hier om ’n verskil te maak,” sê Pieter Lamprecht, voorsitter van die...
deur AfriForum | Sep 16, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman is op 13 September in kennis gestel dat ’n brand op die hoek van Poolmanstraat en Cillierslaan in dié dorp uitgebreek het. Die buurtwag se brandspan was eerste op die toneel en het ook die plaaslike brandweer ontbied. Die lapa en...
deur AfriForum | Sep 15, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy mobiele gesondheidsentrum in Kempton Park aan die Oos-Rand bekend gestel. Jan Vermaak, voorsitter van AfriForum se Kempton Park-tak, sê die idee is om solank basiese dienste aan behoeftige en bejaarde mense in die...
deur AfriForum | Sep 15, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Naboomspruit-tak het op 11 September 2020 saam met die Naboomspruit SAPD en Limpopo Verkeersdepartement ’n padblokkade gehou. AfriForum-lede het die SAPD bygestaan met die padblokkade waartydens voertuie ook deursoek is. Lede van die publiek het gehelp om...