deur AfriForum | Okt 30, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Chanté Kelder Gemeenskappe besef toenemend dat hulle in die huidige klimaat meer en meer verantwoordelik is vir hulle eie veiligheid, dit is dan ook belangrik om die regte strukture in plek te hê. Forum Sekuriteit, ’n sekuriteitsfirma wat deur die...
deur AfriForum | Okt 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Pionier-tak in Meyerspark het die naweek van 24 tot 25 Oktober sowat drie ton se goedere aangery na Boshof as deel van die Boks vir ’n Boer-projek. Agt lede van die Pionier-tak het Saterdagoggend om 10:00 na Boshof vertrek om die goedere te gaan aflewer,...
deur AfriForum | Okt 29, 2020 | AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug het vandag ’n skrywe aan die Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters (SAIPR) gerig waarin die jeugorganisasie eis dat dié instituut sy rassebeleid opskort. In ’n jaar waarin COVID-19 soveel ekonomiese skade aangerig het, wil instansies...
deur AfriForum | Okt 22, 2020 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Die Noordwes-hooggeregshof het op 12 Oktober beslis dat Ian Buys wel as kandidaat vir die kampusstudenteraad (KSR) mag staan nadat daar vroeër teen Buys gediskrimineer is. AfriForum Jeug het ’n saak van diskriminasie teen die NWU aanhangig gemaak en Buys is op 14...
deur AfriForum | Okt 15, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die ekonomiese groeiplan wat vandag deur pres. Cyril Ramaphosa aangekondig is, as ekonomies naïef en utopies bestempel. Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by AfriForum, sê dat die basiese boublokke wat in plek gesit moet...