deur AfriForum | Des 8, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum bied al vir die afgelope vyf jaar ’n uiters suksesvolle onvoorbereide debatskompetisie genaamd Dink of Sink aan. Dié kompetisie is egter vanjaar soos baie ander kompetisies genoodsaak om die gewone formaat vir ’n virtuele formaat...
deur AfriForum | Des 7, 2020 | Kultuursake, Jeugleierskapontwikkeling, Meningstukke
Leandie Bräsler Dit is binnekort Kersfees: die tyd van gee. Pleks daarvan om ons kinders slegs te leer om aardse geskenke te ontvang en gee, kan ons hulle ook leer om emosionele geskenke te gee deur om te gee. Volgens ’n artikel van die Harvard Graduate School of...
deur AfriForum | Des 7, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 5 Desember in samewerking met inwoners van Bethal, slaggate in Buffelstraat herstel. Die pad is tydelik met doleriet gevul tot die nuwe besending teer vir die pad afgelewer word. Die doleriet help om die basis van die pad meer te...
deur AfriForum | Des 4, 2020 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Die AfriForum Jeug-tak in Piet Retief het op 28 November ’n bergfietsdag aangebied. Daar is heelwat wilde plantasies in hierdie omgewing en bergfietsryers het die geleentheid gekry om ’n goed uitgemerkte roete van 25 km in hierdie mooi omgewing af te lê. Ná afloop van...
deur AfriForum | Des 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak het saam met die Helpende Hand-tak in Morgenzon op 3 Desember skoonmaakmiddels aan kerke en tehuise in Morgenzon geskenk en versprei. Hierdie skenking ter waarde van R8 000 sluit handreinigers en handewasseep asook ’n groot hoeveelheid...