deur AfriForum | Mei 11, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Dullstroom het op 8 Mei 2021 ’n toneel beveilig waar ’n vragmotor aan die brand geslaan het. Buurtwaglede het omstreeks 20:00 ’n groot slag gehoor en by verdere ondersoek is daar ’n brandende vragmotor op die R540 net buite Dullstroom gevind....
deur AfriForum | Mei 11, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het op Saterdag 8 Mei deelgeneem aan AfriForum se tien dag-slaggatherstelprojek wat deur die loop van Mei plaasvind. Hierdie projek behels die opvul van soveel as moontlik slaggate binne tien dae. Die tak het 40 sakkies teer gebruik en...
deur AfriForum | Mei 10, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 7 Mei 2021 besoek by die Laerskool Muldersdrif afgelê met hulle entrepreneursopleidingsprogram wat as deel van die Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie aangebied word. Hierdie opleiding berei leerders vir entrepreneurskap voor, help hulle met die...
deur AfriForum | Mei 10, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Pongola het Saterdag, 8 Mei, ’n skoonmaakprojek gehou langs die N2-pad wat deur Pongola loop. AfriForum-lede, vrywilligers en verskeie ondernemings in die gemeenskap het gehelp om bome en struike te snoei en rommel op te tel. Sowat 32 vragte...
deur AfriForum | Mei 7, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die Departement van Basiese Onderwys het vandag skriftelik aan AfriForum bevestig dat geen leerder verplig sal word om die COVID-19-entstof te ontvang nie. Dít volg nadat die burgerregteorganisasie vroeër vandeesweek in ’n skrywe aan die Departement duidelikheid...