deur AfriForum | Mei 5, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Blogs, Ander Blogs
Deur Marnus Kamfer, regs-en-risikobestuurder vir Gemeenskapsveiligheid Vuurwapeneienaars het die afgelope paar jaar omtrént die wind van voor gekry. Die vereistes en tydsgrense vir aansoeke en hernuwings van vuurwapenlisensies is vervat in drakoniese wetgewing wat...
deur AfriForum | Mei 4, 2020 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Carien Bloem, bestuurder vir Onderwys “Hulle kan nie wag om hulle boeke terug te kry nadat ek dit nagesien het nie, net om te sien watter plakker hulle dié keer gekry het,” vertel Suné Bolt, ’n gr. 3-onderwyser van Centurion. By Laerskool Wierdapark gebruik hulle...
deur AfriForum | Apr 30, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om die Konstitusionele Hof direk te nader met ’n appèlaansoek teen die beslissing van die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria dat die Departement van Toerisme wel ras as maatstaf mag gebruik vir die toekenning van...
deur AfriForum | Apr 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het R90 000 aan Solidariteit Helpende Hand se noodfonds geskenk wat dié diensorganisasie verder in staat sal stel om gesinne wat deur die staat van inperking geraak word, te ondersteun. Die nege Bloemfontein-takke het Helpende Hand...
deur AfriForum | Apr 30, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Kaapstad-Noord-tak, het op 26 April 2020 op ’n vrou se noodoproep gereageer nadat haar dogter begin hiperventileer het. Die buurtwaglede is via ’n WhatsApp-stemboodskap in kennis gestel dat...