deur AfriForum | Mei 7, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak het gehelp om pampoene vir die dorp se sopkombuis te oes wat ’n boer van die omgewing geskenk het nadat hy besef het die oes is nie groot genoeg om winsgewend mark toe te neem nie. Lede van die tak het die eerste vrag pampoene op die land gaan...
deur AfriForum | Mei 6, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die saak oor die Departement van Gesondheid se haglike COVID-19-kwarantynkamp in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria gewen. Die hof het beslis die COVID-19-kwarantynkamp waar meer as ’n 100 mense tans aangehou...
deur AfriForum | Mei 6, 2020 | Blogs, Ander Blogs
Deur Hennie Human, slagofferondersteuningsbeampte by AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid “Is daar iets met my verkeerd? Ek ken myself nie meer nie.” Dit is die woorde van ’n jong ma wie se sesjarige seuntjie in ’n motorongeluk gesterf het. Sy vertel van haar...
deur AfriForum | Mei 5, 2020 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n klag van korrupsie by die Wierdabrug-polisiestasie in Centurion ingedien. Dit volg op die Gautengse regering se onregmatige toekenning van ’n kontrak aan die IT-maatskappy In2IT, met wie Panyaza Lesufi, die Gautengse...
deur AfriForum | Mei 5, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum en Solidariteit se regsspanne het vandag hofstukke uitgereik waarin hulle die Konstitusionele Hof direk op ’n dringende basis nader om appèl aan te teken teen die hooggeregshof se beslissing wat aan die departement van toerisme die groen lig gee om met die...