deur AfriForum | Mei 12, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Velddrif het van 5 tot 7 Mei 2020 25 kospakkies aan behoeftige gesinne in die gemeenskap uitgedeel nadat RNFW Emergency Services 40 sakke aartappels, 50 sakke uie en 40 bokse niebederfbare produkte aan dié tak geskenk het om mense in nood by te...
deur AfriForum | Mei 12, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 4 en 8 Mei 2020 25 sakke lemoene, 50 sakke nartjies en 10 groot sakke aartappels aan die Japie Kritzinger-tehuis vir bejaardes oorhandig. Van die sitrus en aartappels is ook aan suster Anette Venter van die Chane-kliniek geskenk....
deur AfriForum | Mei 8, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die direktief deur lt.genl. Moeketsi David Sempe op 7 Mei 2020 wat onder meer bevestig dat vuurwapenlisensiëring nou toegelaat word en dat polisiekantore hernuwingsaansoeke van vuurwapenlisensies en bevoegdheidsertifikate moet inneem. Dié direktief...
deur AfriForum | Mei 8, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het gisteraand ’n dringende prokureursbrief aan onderskeidelik die Minister van Gesondheid, van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, en van Openbare Werke gerig om te eis dat Suid-Afrikaners wat gerepatrieer word meer gereeld...
deur AfriForum | Mei 7, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het vandag in ’n brief aan Patricia de Lille, Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, versoek dat haar departement die Gesondheidsdepartement se Zithabeseni-kwarantynkamp naby Groblersdal ondersoek. Dit volg nadat die Noord-Gautengse Hooggeregshof in...