deur AfriForum | Mei 14, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n omvattende plan bekendgestel vir gemeenskappe wat onder die volgehoue COVID-19-inperking ly. Die plan fokus op veiligheid, die ekonomie, voedsel, gesondheid en munisipale dienste binne gemeenskappe en sluit ook skolehulpprojekte in samewerking...
deur AfriForum | Mei 13, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Christiana het op 13 Mei 2020 100 botteltjies handreiniger aan die Edith Smith-ouetehuis en ’n verdere 25 liter aan die Christiana Hospitaal geskenk. Die betrokke instansies het die skenkings baie waardeer aangesien hulle dit broodnodig het in die...
deur AfriForum | Mei 13, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die privaat vervolging van Thandi Modise (die parlementêre speaker), Tom Moyane (voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens) en Alexis Bizos is uitgestel as gevolg van die COVID-19-pandemie en die staat van inperking. AfriForum se Privaatvervolgingseenheid...
deur AfriForum | Mei 12, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy kommer uitgespreek dat die Suid-Afrikaanse regering besig is om die COVID-19-pandemie te misbruik om sy ideologieë te bevorder en burgers se regte op ’n ingrypende manier te skend. Dit volg ná verskeie kommerwekkende...
deur AfriForum | Mei 12, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir Gemeenskapsake by AfriForum Een van die mees kontensieuse inperkingskwessies wêreldwyd is die sluiting en heropening van skole. Skole is bymekaarkomplekke van groot hoeveelhede mense. Hulle is egter ook plekke van...