deur AfriForum | Mei 17, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 15 Mei 2020 ’n dringende aansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, se drakoniese regulasies ongeldig te laat...
deur AfriForum | Mei 17, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, AfriVriendelik Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n veldtog van stapel gestuur om die publiek aan te moedig om klein en mediumgrootte ondernemings in hul plaaslike gemeenskappe wat nie regeringshulp ontvang nie met hul koopkrag te ondersteun. Dié stap volg te midde van die...
deur AfriForum | Mei 15, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Frankfort het gedurende Mei 2020 handreiniger en maskers aan Wilgerus geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te verseker. Dié tak het altesaam 30 liter en 40 maskers aan die tehuis geskenk. Die...
deur AfriForum | Mei 15, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Moot- en Oos-Moot-tak het hande met ander organisasies gevat om mense in nood in hul gemeenskap te ondersteun. Die twee takke het onder meer sedert die staat van inperking ingestel is gehelp om kos te voorsien. Die Moot-tak het met befondsing gehelp om in...
deur AfriForum | Mei 14, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Hertzogville het op 14 Mei 2020 handreiniger aan die plaaslike polisiestasie en die Amandelhof-ouetehuis geskenk. Altesaam 10 liter handreiniger is aan dié instansies geskenk. Die Amandelhof-ouetehuis het groot waardering getoon en die tak bedank...