deur AfriForum | Mei 19, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het AfriForum se privaatvervolgingseenheid skriftelik in kennis gestel dat dit adv. Nomgcobo Jiba, voormalige NVG-hoof, gaan vervolg. Hierdie ommeswaai kom nadat AfriForum en adv. Gerrie Nel die NVG in November 2019 met ’n...
deur AfriForum | Mei 19, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid onder leiding van adv. Gerrie Nel ondersoek die onlangse voorval van onbillike en arbitrêre optrede van verkeersbeamptes in Dwarskersbos. Die eenheid staan Ludwig Gericke by wat op 9 Mei 2020 voor sy vrou en jong kinders deur...
deur AfriForum | Mei 18, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum sal eersdaags in samewerking met AfriForum Jeug en AfriForum se takstrukture ’n skolehulppakketprojek van stapel stuur om kwintiel 4- en 5-skole landwyd by te staan. Dié hulppakket sal hierdie skole van inligtingstukke; plakkate...
deur AfriForum | Mei 18, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Pietersburg het die geveg teen die verspreiding van COVID-19 voortgesit en nóg twee skole ontsmet. Die Laerskool Pietersburg (Suidskool) is op 14 Mei 2020 met ongeveer 200 liter ontsmettingsmiddel gespuit, terwyl die Laerskool Ivypark op...
deur AfriForum | Mei 18, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die COVID-19-taakspan wat deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai gestig is, het vandag in samewerking met Laeveld Agrochem 10 000 voedsame Genesis-kitsmaaltye aan Special Olympics South Africa (SOSA) by hul hoofkantoor in Bryanston...