deur AfriForum | Mei 20, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se regspan het vandag wéér ’n skrywe aan Bheki Cele, Minister van Polisie, gerig om navraag te doen oor die moontlike verlenging van die vuurwapenamnestietydperk. Dít volg nadat AfriForum ook op 25 en 30 Maart 2020 skrywes aan Cele en genl. Khehla Sithole,...
deur AfriForum | Mei 20, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het vandag’n brief gerig aan Patricia de Lille, Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, waarin dié burgerregteorganisasie antwoorde eis oor inligting wat ontvang is van gerepatrieerde mense wat onder kwarantyn in die Emperors Palace Peermont Metcourt...
deur AfriForum | Mei 20, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die COVID-19-taakspan, wat uit AfriForum, Saai en Solidariteit Helpende Hand bestaan, sal voortgaan om voedsel te versprei ongeag die regering se diktatoriale pogings om voedselskenkings en die verspreiding daarvan te beheer. Die taakspan is sterk gekant teen riglyne...
deur AfriForum | Mei 19, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum is bekommerd dat vuurwapens wat tydens die amnestietydperk ingehandig is vir bewaring terwyl eienaars weer aansoek doen om hul lisensies, moontlik verkeerdelik vernietig kan word. Vuurwapeneienaars wat van die amnestietydperk gebruik maak om heraansoeke in...
deur AfriForum | Mei 19, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Middelburg het tot op hede ongeveer 10 ton kos vir Solidariteit Helpende Hand se Josef Silo’s-projek ingesamel om mense te ondersteun wat ’n voedseltekort beleef. Dié insamelings het begin nadat boere in die Groblersdal- en Kranspoort-omgewing...