deur AfriForum | Mei 21, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum en Solidariteit het vandag aansoeke om verlof tot appèl in hul onderskeie sake teen die Departement van Toerisme in die Noord-Gautengse hooggeregshof beteken. Dít volg nadat hierdie departement vroeër bekendgemaak het dat hy noodfondse vir ondernemings in...
deur AfriForum | Mei 21, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, AfriVriendelik Mediaverklarings
Altesaam 45% van ondernemings oorweeg om hul werkers binne die volgende drie maande af te lê weens die gevolge van die nasionale inperking. Boonop dui 24% aan dat afleggings reeds plaasgevind het. Dít is van die mees opspraakwekkende bevindinge van ’n telefoniese...
deur AfriForum | Mei 21, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Brig. Lawrence Nkgweng het vroeër vandag geantwoord op AfriForum se skrywe aan Bheki Cele, Minister van Polisie, oor die moontlike verlening van die vuurwapenamnestietydperk . Nkgweng het aangedui dat Cele wel die parlement genader het om die amnestie te verleng deur...
deur AfriForum | Mei 21, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Ventersdorp is fluks besig om voedsel in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Klop (’n plaaslike gemeenskapsprojek) en gemeenskapslede te versprei. 60 gesinne is tot dusver van voedsel voorsien, wat op ongeveer 6 750 maaltye neerkom. Die...
deur AfriForum | Mei 21, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Potchefstroom-tak het op 19 Mei 2020 100 drielaagmateriaalgesigmaskers by die Ons Hulde-tehuis vir bejaardes afgegee en 25 liter handreiniger by Huis Hebron afgelewer om dié inwoners teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. ’n Gemeenskapslid het die...