deur AfriForum | Mei 25, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Senekal het op 22 Mei 2020 kospakkies aan 18 behoeftige gesinne in dié dorp voorsien. Die tak het met die Woel, werk en wen-organisasie en die Senekal-dienssentrum saamgewerk om die kospakkies te versprei. Die voedselnood neem geweldig toe en dié...
deur AfriForum | Mei 25, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Marble Hall het Laerskool Marble Hall op 23 Mei 2020 met ongeveer 1 100 liter ontsmettingsmiddel skoongemaak om dié skool op heropening voor te berei. Die tak het die buurtwag en die jeugvleuel ingespan om te help en die skool is met ses...
deur AfriForum | Mei 22, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum is van mening dat buurt- en plaaswagte nou meer as ooit toegelaat moet word om gemeenskappe te help beveilig. Dít volg ná Bheki Cele, Minister van Polisie, se aankondiging dat misdrywe soos kapings en geweld toegeneem het. Ian...
deur AfriForum | Mei 22, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die COVID-19-taakspan het vandag voortgegaan om kos aan mense in nood te voorsien en het kragte met Cradle of Hope, ’n liefdadigheidsorganisasie in Krugersdorp, saamgesnoer om kospakkies aan behoeftige inwoners uit te deel. Die nood in dié gemeenskap is reusagtig en...
deur AfriForum | Mei 22, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Welkom het op 21 Mei 2020 strafregtelike klagtes teen Zingisa Tindleni, munisipale bestuurder van die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit, ingedien oor rou riool in inwoners se erwe. Inwoners in die Doorns-, Lakeview- en St. Helena-woongebied het...