deur AfriForum | Mei 29, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Welkom het op 27 en 28 Mei 2020 nóg ’n voedselskenking van 5,5 ton aan gemeenskappe in nood versprei. Verskeie boere van die omgewing het die skenking, wat mieliemeel, spinasie, aartappels en koolkoppe insluit, moontlik gemaak. Die...
deur AfriForum | Mei 29, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek, wat in samewerking met AfriForum se gemeenskapstrukture en AfriForum Jeug van stapel gestuur is, het honderde hulppakkette aan skole landwyd gestuur. Die doel van hierdie pakkette is om skole by te staan wat op 1 Junie 2020...
deur AfriForum | Mei 28, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum doen ’n beroep op dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, om die irrasionele regulasies te herroep wat vir risikovlak-3 bekend gemaak is. Die Tshwane Metro en Ekurhuleni Metro is byvoorbeeld as sogenaamde...
deur AfriForum | Mei 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Welkom het op 25 Mei 2020 ’n kontrakteur aangestel om van die mangate in die Lakeview-woonbuurt in Welkom skoon te maak. Dít volg nadat inwoners van die Doorns-, Lakeview- en St. Helena-woongebied AfriForum genader het met klagtes oor rou riool...
deur AfriForum | Mei 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Pietersburg-tak het op 23 Mei 2020 die Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se skoolterrein, werkwinkel en koshuis met ongeveer 400 liter ontsmettingsmiddel ontsmet. Dié tak het ook op 21 Mei 2020 Laerskool Pietersburg en Laerskool Pietersburg-Noord se terreine,...