deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die uitspraak van die Noord-Gautengse Hooggeregshof dat die regulasies van vlak 4 en vlak 3 van die staat van inperking ongrondwetlik en ongeldig is. Die regulasies vir vlak 3 is egter nog geldig aangesien die hof sy verklaring vir geldigheid vir...
deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Westonaria-tak het op 31 Mei 2020 ’n waterpyp op eie onkoste herstel omdat die Westonaria-munisipaliteit nie geld het om die materiaal aan te koop nie en ook ’n tekort aan ambagsmanne het om die werk te verrig. Die pyp op die hoek van Botha- en Wesstraat...
deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum-buurtwagte in die Wes-Kaap ervaar tans heftige teenstand van senior SAPD-beamptes op sowel distriks- as stasievlak om weer hulle gebiede te beveilig nadat adv. Albert Fritz, Wes-Kaapse Minister van Gemeenskapsveiligheid, op 1 Junie 2020 aangekondig het dat...
deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Inwoners van Kamieskroon gaan binnekort weer water in hul krane hê nadat die Kamiesberg-munisipaliteit die dorp se waterpompe, pyplyne en boorgate herstel het. Dit volg nadat AfriForum se Kamieskroon-tak talle briewe aan die munisipaliteit gerig het en verskeie...
deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Marico-takke het skolehulppakkette aan 12 skole in die area voorsien as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek, wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Laerskool De Kroon, Hoërskool Brits, Laerskool Sonop, Laerskool...