deur AfriForum | Jun 10, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Hessekwa-strukture, wat die Riversdal-buurtwag en die Albertinia-plaaswag insluit, het op 6 Junie 2020 aan AfriForum se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié versetpatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurt- en plaaswagte...
deur AfriForum | Jun 10, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het nie toegelaat dat COVID-19 hulle daarvan weerhou om slaggate te herstel nie. Hulle het – totdat hulle weer self slaggate kon herstel – van Venmini-kontrakteurs gebruik gemaak. Dié kontrakteurs het 220 slaggate met 187 sakkies...
deur AfriForum | Jun 10, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Moot-, Oos-Moot- en Wes-Moot-tak het sewe skolehulppakkette aan skole in die area versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat...
deur AfriForum | Jun 9, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Matzikama-plaaswagte in Koekenaap, Kleinrivier, Trawal en Nuwerus het op 6 Junie 2020 aan AfriForum se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié versetpatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurt- en plaaswagte wat hul...
deur AfriForum | Jun 9, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van AfriForum se Kaapstad-Noord-tak, het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagte wat...