deur AfriForum | Jun 11, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Brakpan het die afgelope naweek gehelp om twee geisers by die Tweedy Park-woonsteleenhede, wat hoofsaaklik bejaarde inwoners huisves, te vervang. Dít volg nadat gemeenskapslede en die inwoners die afgelope jare verskeie klagtes by die...
deur AfriForum | Jun 11, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in die Oos-Kaap het 10 hulppakkette aan skole in dié provinsie versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone...
deur AfriForum | Jun 11, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag die organisasie se jaarlikse vullisterreinouditverslag bekendgestel nadat vullisterreine in dorpe/stede waar AfriForum se takke geleë is, vroeër vanjaar geoudit is. Dié verslag gaan met Barbara Creecy, Minister van Omgewingsake, bespreek word en...
deur AfriForum | Jun 10, 2020 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n strafregtelike klag van aanhitsing tot geweld teen die Nelson Mandela Stigting (NMS) voor te berei ingevolge Artikel 18 van die Wet op Oproerige Byeenkomste 17 van 1956, asook ’n klag van haatspraak ingevolge die Wet op die...
deur AfriForum | Jun 10, 2020 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het vandag weer klagtes van korrupsie, bedrog, diefstal, afpersing en vervalsing teen Shaun Abrahams, voormalige nasionale direkteur van openbare vervolging, en ses ander toplede van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ingedien. Dit volg nadat die...