deur AfriForum | Jun 17, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs 2 van die 21 vullisterreine wat in Noordwes geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen....
deur AfriForum | Jun 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Frankfort het handreiniger aan die Hoërskool Wilgerivier en verskeie kleuterskole in dié dorp geskenk om die veiligheid van sowel die leerders as personeel tydens die COVID-19-pandemie te verseker. Dié tak het meer as 100 liter handreiniger aan...
deur AfriForum | Jun 15, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bronkhorstspruit- en Pretoria-Wes-tak het ses hulppakkette aan skole versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone...
deur AfriForum | Jun 15, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy Wes-Kaapse immuunstelsel-inisiatief op 10 en 11 Junie 2020 na Kaap Agulhas uitgebrei deur nartjies aan verskeie ouetehuise en aftreeoorde te skenk. Dít volg nadat die organisasie hierdie inisiatief in Mei in die Kaapse...
deur AfriForum | Jun 15, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verslag bekend gemaak oor die wetlike status van gelykheid in Suid-Afrika, asook oor of die land ooit objektief as “getransformeerd” beskou sal kan word. Die verslag is gebaseer op onlangse hofsake oor die hof se...