deur AfriForum | Jun 21, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die ideesentrum Opinor het vandag ’n verslag oor China se toenemende invloed op die Afrika-vasteland bekendgestel. Die verslag dui aan dat China se betrokkenheid by Afrika negatiewe gevolge vir die vasteland, sy gemeenskappe en...
deur AfriForum | Jun 19, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Overstrand-tak het op 17 Junie 2020 ’n boekoorhandiging gehou waartydens ’n afskeidsgeskenk aan Hoërskool Hermanus se skoolhoof, Greg Hassenkamp, gegee is. Hy verlaat die skool nadat hy ’n pos by Pretoria Boys High School aanvaar het. “Mnr. Hassenkamp het...
deur AfriForum | Jun 19, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. 11 van die 16 vullisterreine wat in Gauteng geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen. Kragtens...
deur AfriForum | Jun 19, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid onder leiding van adv. Gerrie Nel verteenwoordig tans inwoners van Ballito wat onder munisipale vredesbeamptes van die KwaDukuza Munisipaliteit se onbillike en arbitrêre optrede deurgeloop het. AfriForum het reeds in Mei versoek...
deur AfriForum | Jun 19, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs een van ses vullisterreine wat in die Oos-Kaap geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen....