deur AfriForum | Jul 6, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het op 28 Junie 2020 vier verdagtes vasgetrek nadat die buurtwag inligting ontvang het dat ’n gesteelde voertuig van Rustenburg na Potgietersrus onderweg is. Dié buurtwag, wat vroeg in Junie ’n AfriForum-buurtwag geword, het...
deur AfriForum | Jul 6, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 Julie 2020 ’n buurtwag in Malalane op die been gebring nadat gemeenskapslede die organisasie genader het om ’n buurtwag te stig. Die buurtwag gaan saam met plaaslike veiligheidsinstansies en die polisie werk om misdaad in...
deur AfriForum | Jul 3, 2020 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van tenderbedrog en korrupsie by die Lyttelton-polisiestasie ingedien teen Hendrick Kganyago, direkteur van Balimi Barui Trading (BBT), en Stanley Kganyago, ’n familielid van Hendrick Kganyago en ook ’n lid van die...
deur AfriForum | Jul 2, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings
AfriForum se saak oor die probleme wat Suid-Afrikaners ondervind wat na dié land terugkeer of gerepatrieer word, is vanoggend gedeeltelik aangehoor deur regter Colleen Collis in ’n virtuele verhoor van die Noord-Gautengse hooggeregshof. Die argumentasie oor die...
deur AfriForum | Jul 2, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Pietersburg-tak het op 29 Junie 2020 handreiniger aan skole geskenk om die verspreiding van COVID-19 te bekamp. Nadat die tak die skole ontsmet het en skolehulppakkette uitgedeel het, het hulle besluit om nóg ’n skenking te maak sodat die skole...