deur AfriForum | Jul 8, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verskerpte veldtog teen plaasmoorde van stapel gestuur en ’n ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa gerig waarin die President se ingryping geëis word. Tien praktiese stappe wat die regering behoort te doen om...
deur AfriForum | Jul 8, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het die gemeenskap tydens die COVID-19-pandemie reeds op verskeie maniere ondersteun en het die afgelope tyd sowel kospakkies as skolehulppakkette geskenk. Die tak het op 5 Julie 2020 300 kospakkies aan behoeftige gesinne geskenk. Die...
deur AfriForum | Jul 7, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 Julie 2020 ’n nuwe buurtwag in Ermelo gestig. Die buurtwagbestuur bestaan uit Heinrich Jansen van Rensburg (voorsitter) en Frikkie du Plessis (koördineerder). Ander AfriForum-buurtwagte in die nabye omgewing sluit die...
deur AfriForum | Jul 7, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-tak het op 4 Julie 2020 ’n vullisverwyderingsprojek van stapel gestuur nadat munisipale werkers nie vullis verwyder het nie. Die tak het sewe vragte vullis (8 ton per vrag) na die vullisterrein weggery. “Dit is indrukwekkend om te sien hoe die...
deur AfriForum | Jul 7, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag in ’n skrywe aan adv. JB Skosana, direkteur-generaal van die Departement van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling, versoek dat hy bewyse verskaf dat sy Departement die nodige stappe gedoen het om te verseker dat Grace...