deur AfriForum | Jul 13, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Stellenbosch-tak het op 8 Julie 2020 beskuit en koeksisters aan drie plaaslike ouetehuise geskenk wat tydens die tehuise se daaglikse teetyd genuttig kan word. Geluksoord, Utophia en Azaleahof in Stellenbosch het van dié skenkings ontvang. Die skenking is...
deur AfriForum | Jul 9, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg verwelkom die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit se aankondiging dat hulle dié dorp se vullisterrein gaan skoonmaak. Dít volg nadat AfriForum druk op die munisipaliteit toegepas het en op 29 Junie 2020 ’n skrywe aan die munisipaliteit...
deur AfriForum | Jul 9, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 8 Julie 2020 ’n tak in Centurion gestig. Dié nuutgestigte tak is reeds besig met die beplanning van aksies wat hulle in die nabye toekoms gaan uitvoer. Die takbestuur versoek ook die gemeenskap om by dié tak betrokke te...
deur AfriForum | Jul 9, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Witbank het die afgelope twee weke verskeie padtekens oorgeverf en slaggate in Geringerstraat opgevul. Van dié tekens was nie meer duidelik sigbaar nie en die tak het ingegryp om motoriste se veiligheid te verseker. Die tak beplan om nóg...
deur AfriForum | Jul 8, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Helderbergkom-tak het skolehulppakkette aan vier skole en vier kleuterskole in die Helderbergkom-omgewing geskenk as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Skole en kleuterskole in...