deur AfriForum | Jul 13, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag in Bloemfontein het op 11 Julie 2020 vinnig gereageer nadat hulle ’n noodroep van ’n huis wat brand via die buurtwag se WhatsApp-groep ontvang het. AfriForum se Bloemfontein-beheerkamer is dadelik in kennis gestel en die...
deur AfriForum | Jul 13, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum het op 6 Julie 2020 hulp verleen aan Wonderland Kleuterskool in Kriel nadat dié skool die organisasie genader het en ’n skolehulppakket versoek het. Dié pakket bevat handreiniger, ’n termometer en ’n handreinigerstaander. Skole is onder geweldige druk weens...
deur AfriForum | Jul 13, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Lydenburg en Witrivier het die afgelope tyd verskeie skole ondersteun met hulppakket- en termometerskenkings sodat dié skole ooreenkomstig die regulasie kon heropen. AfriForum se Lydenburg-tak het, bykomend tot die skolehulppakkette wat vroeër...
deur AfriForum | Jul 13, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 6 Julie 2020 in samewerking met AfriForum Onderwys skolehulppakkette aan Wonderland Kleuterskool en Oppieplaas Kleuter Akademie geskenk. Elke pakket bevat handreiniger, ’n termometer en ’n handreinigerstaander, en help skole om...
deur AfriForum | Jul 13, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Germiston het op 8 Julie 2020 beskermende toerusting aan die Kowa Pienaar-tehuis vir bejaardes geskenk nadat dié tehuis die afgelope paar weke heelwat COVID-19-gevalle aangemeld het. Die tak het 500 handskoene, 300 voorskote, 35 liter handreiniger...