deur AfriForum | Jul 15, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Brits het op 14 Julie 2020 ’n rioollyn in die Sonop-area herstel nadat die organisasie se COVID-19-taakspan vroeër opgemerk het dat riool in die strate afvloei. ’n Rioollyn naby die Sonstraaltjie Kleuterskool wat beskadig en verstop was, het dié...
deur AfriForum | Jul 15, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en Eskom kan moontlik in die hof koppe stamp oor die inwerkingstelling van bykomende beurtkrag vir agterstallige munisipaliteite. Die kragreus pas tans nie net landwye beurtkrag toe nie, maar ook bykomende beurtkrag in die geval...
deur AfriForum | Jul 15, 2020 | Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum is van mening dat Afrikaans ’n noodsaaklike vereiste is vir die aanstel van kandidaatprokureurs. Die organisasie reageer op die verklaring van die Legal Practice Council (LPC) en die Black Lawyers Association (BLA) dat dit onder...
deur AfriForum | Jul 15, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Adv. Phyllis Vorster, ’n aanklaer by AfriForum se privaatvervolgingseenheid, kon vandag daarin slaag om die staat te oorreed om klagtes teen gemeenskapslede van Dwarskersbos vir die beweerde oortreding van inperkingsregulasies terug te trek. Die eenheid staan ook op...
deur AfriForum | Jul 14, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Helderbergkom-tak het 350 kg koekmeel op 8 Julie 2020 geskenk aan Ons Plek, Solidariteit Helpende Hand se gemeenskapsentrum in die Strand. Dié gemeenskapsentrum maak maandeliks ’n reusebydrae tot die verligting van armoede in die gemeenskap. Die koekmeel...