deur AfriForum | Jul 28, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum is diep bedroef oor die moord op drie mense op ’n plaas buite Hartswater in die Noord-Kaap. Hoewel daar eers gister (27 Julie) op die moordtoneel afgekom is, dui alle indikasies daarop dat die aanval reeds Sondag 26 Julie 2020...
deur AfriForum | Jul 28, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Secunda se hulp is op 25 Julie 2020 ontbied nadat hulle in kennis gestel is van ’n huis wat naby die Matla-kragstasie brand. Die brandweer, boere van die omgewing en Jelani Security is ook na die brandende huis ontbied. “Toe ons die...
deur AfriForum | Jul 27, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Internasionale skakeling Blogs, Blogs
Deur Alana Bailey, AfriForum-hoof vir Kultuursake Sedert AfriForum se ontstaan behou die organisasie hegte bande met Suid-Afrikaners in die buiteland. AfriForum se Wêreldwyd-inisiatief is juis met dié doel geskep. Toe COVID-19-inperkings vroeg in 2020 oor die aardbol...
deur AfriForum | Jul 24, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n skrywe aan lt.genl. Yolisa Matakata, Wes-Kaapse polisiekommissaris, gerig waarin die organisasie redes versoek vir die onnodige hardhandige hantering van lede van die toerismebedryf. Die organisasie is geskok oor die brutale en hardhandige...
deur AfriForum | Jul 24, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Wes-Moot-tak het op 23 Julie 2020 Moot- en Hendrikstraat skoongemaak nadat vullis weens ’n munisipale staking in die middel van dié strate gestort is. Die tak, gemeenskapslede en GearToria het self die vullis van die strate verwyder nadat stakende...