deur AfriForum | Aug 5, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Rawsonville- en Worcester-buurtwag het op 31 Julie 2020 ’n massapatrollie gehou as deel van ’n veiligheidbewusmakingsveldtog. Volgens Thomas van Dalen, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid vir die suidstreek, het sowat 120 voertuie aan die...
deur AfriForum | Aug 5, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 20 Julie 2020 in samewerking met F. Menge Presentations & Signs verkeerstekens vervang om padgebruikers se veiligheid te verseker. Die tak het twee stoptekens en ’n toegeeteken wat Jannie Menge, eienaar van F. Menge Presentations...
deur AfriForum | Aug 4, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het verlede week gehelp om verskeie sleutelpunte in die Tshwane-metro te beveilig te midde van stakings deur munisipale werkers oor ’n loondispuut. Lede van AfriForum se Oos-Moot- en Wes-Moot-buurtwag het in samewerking met die organisasie se personeel die...
deur AfriForum | Aug 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Oos-Moot het op 30 Julie twee loodgieters ontbied om rioolmangate in Waverley skoon te maak. Dít volg nadat inwoners in dié gebied AfriForum genader het met klagtes oor onverwerkte riool wat hul erwe op sommige plekke oorspoel. Instandhoudingswerk...
deur AfriForum | Aug 4, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n formele skrywe aan die parlement gerig om ’n openbare verhoor oor plaasmoorde te hou. Die skrywe is gerig aan Tina Joemat-Pettersson, voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie, ná ’n skerp toename...