deur AfriForum | Aug 13, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in Randfontein, Roodepoort en Krugersdorp het gedurende die afgelope langnaweek verskeie arrestasies uitgevoer in samewerking met lede van die Wes-Rand SAPD, K9-eenheid en sekuriteitsmaatskappye. Dít volg nadat die SAPD die buurtwagte op...
deur AfriForum | Aug 12, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag in Bloemfontein het hul nuwe waterkar ingespan om op 9 Augustus 2020 in samewerking met die Mangaung-brandweer ’n brand naby ’n motorhandelaar en die R64 te help blus. Die buurtwag het die waterkar aangeskaf om die verspreiding...
deur AfriForum | Aug 12, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 11 Augustus 2020 met die Tshwane-metro se administrateurs vergader oor die skrywes wat die organisasie onderskeidelik op 28 Julie en 5 Augustus aan die metro gerig het oor die aanhoudende krag- en rioolprobleme waaronder verskillende dele van Pretoria...
deur AfriForum | Aug 12, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Rustenburg het deelgeneem aan ’n veiligheidsinisiatief wat gelei is deur die Rustenburg Crime Combating Forum (RCCF) in samewerking met die plaaslike gemeenskaps-polisiëringsforum (GPF). Die gemeenskapsveiligheidstrukture het op 2 en 9...
deur AfriForum | Aug 7, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
AfriForum se veiligheidstrukture was vandag deel van ongeveer 500 voertuie wat aan ’n versetstoet deelgeneem het. Die stoet het bestaan uit verskeie organisasies, landelike veiligheidstrukture en lede van die publiek, wat hul misnoeë te kenne wou gee oor die vlaag...