deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Modjadjiskloof-plaaswag het die plaaslike brandweer op 25 Augustus 2020 gehelp om ’n brand by ’n grasdakhuis in Duiwelskloof te blus. Die plaaswag het omstreeks 14:00 berig ontvang dat die huis aan die brand is, en plaaswaglede is dadelik saam...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Blogs, Ander Blogs
Deur Magda Coetzee Die woord “trauma” is afgelei van die Griekse woord τραῦμα, wat “wond” beteken. Trauma veroorsaak sowel fisieke as emosionele wonde – wonde wat mens nie met die oog kan sien nie. In albei gevalle het die slagoffer egter genesing nodig. Trauma is die...
deur AfriForum | Aug 20, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Buurtwaglede van AfriForum se Pietersburg- en Mojadjiskloof-buurtwagte het op 18 Augustus 2020, saam met SPS Services, Mighty Tactical Reaction Service en die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), die SAPD gehelp om ’n gewapende rower wat op die polisie geskiet het, vas...
deur AfriForum | Aug 20, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Matlabas-suid-plaaswag wat deel is van AfriForum se Thabazimbi-tak het saam met die SAPD ’n padblokkade gehou waartydens drie arrestasies uitgevoer is. Die Hoopdal-polisiestasie hou gereeld padblokkades saam met AfriForum se Matlabas-suid-plaaswag en vyf...
deur AfriForum | Aug 20, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum het vandag aangekondig dat die privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, ’n mandamus-aansoek teen onder andere Ronald Lamola, Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, gebring het om dié Departement te dwing om die wedersydse regshulp...