deur AfriForum | Sep 8, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Ellisras-tak het op 28 Augustus 2020 die organisasie se #VegEnBou-projek in die dorp afgeskop en verskeie opheffingsprojekte en veiligheidsaksies is tydens die #VegEnBou-week gehou. Opheffingsprojekte Die tak het op 28 Augustus 30 bottels handreiniger aan...
deur AfriForum | Sep 7, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het Lindiwe Sisulu, Minister van Water en Sanitasie, vandag in ’n skrywe gewaarsku oor die grootskaalse probleem wat waterlekkasies in die land kan veroorsaak. Die organisasie het die Departement van Water en Sanitasie (DWS) ook versoek om ’n taakspan aan te...
deur AfriForum | Sep 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vryheid het ’n noodwaterpunt opgerig om die gemeenskap tydens wateronderbrekings van water te voorsien. Die Abaqulusi Plaaslike Munisipaliteit laat inwoners gereeld in die steek met watervoorsiening as gevolg van pompe en waterpype wat breek....
deur AfriForum | Sep 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag in Bloemfontein het op 1 September 2020 hul mobiele noodwaterpunt aan die gemeenskap beskikbaar gestel nadat inwoners gekla het dat hul geen watertoevoer by hul huise het nie. Dit volg nadat Bloemwater aangekondig het dat...
deur AfriForum | Sep 2, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum het vandag in ’n brief aan adv. Shamila Batohi, nasionale direkteur van openbare vervolging, versoek dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se besluit oor ’n bewaringsbevel van die Nova-eiendomsgroep heroorweeg word. Die NVG het besluit om nié die...