deur AfriForum | Sep 18, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Endicott-plaaswag wat deel van AfriForum se Springs-buurtwag vorm, het vandag ’n vermeende misdadiger vasgetrek nadat daar op ’n lid se noodroep gereageer is. Die lid het die verdagte, wat reeds geruime tyd in die Endicott- en...
deur AfriForum | Sep 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Williston het van 7–11 September voedselpakke aan die gemeenskap geskenk. Die tak het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand ongeveer 20 gesinne van ’n maand se kosvoorraad voorsien om die nood in die gemeenskap te verlig. Die voedselpakke...
deur AfriForum | Sep 16, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die oudweermagoffisier wat ’n medelid van die weermag opsetlik met MIV besmet het en nou van poging tot moord aangekla word, se verhoor sal op 27 Januarie 2021 begin. AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan tans die slagoffer by. Die beskuldigde het vandag weer...
deur AfriForum | Sep 16, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Potchefstroom-tak het op 15 September 2020 aan ’n groot skoonmaakinisiatief deelgeneem. Dié inisiatief is deur die sakekamer van dié dorp gereël as deel van die Nasionale Skoonmaak- en Herwinningsweek. Dié tak het in samewerking met TrotsPotch, Deswalner...
deur AfriForum | Sep 15, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vereeniging het die afgelope week 4,5 ton teer geskenk om slaggate in die dorp te herstel. Op 10 September is 2,5 ton teer aan DRC Electrical & Maintenance geskenk om slaggate in Langrand- en Reynoldstraat te vul. Die tak het ook op 14...