deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
AfriForum het vandag skerp gereageer op die stelling van Bheki Cele, Minister van Polisie, dat plaasmoorde nie prioriteitsmisdade moet wees nie. Dié burgerregteorganisasie beskryf die Minister se stelling as irrasioneel en diskriminerend. Dit volg nadat Cele gister...
deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bloemfontein-takke het in September verskeie volhoubare projekte aangepak om die woonbuurte op te knap en dienste te lewer. Die takke het weens die Mangaung Metro se vertraging met dienslewering ’n vullisverwyderingsprojek van stapel gestuur en self...
deur AfriForum | Sep 21, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kempton Park het die organisasie se #VegEnBou-week op Vrydag 11 September 2020 afgeskop, en taklede en vrywilligers het verskeie opheffingsprojekte van stapel gestuur. Die Kempton Park-tak en die jeugportefeulje van AfriForum se Oos-Moot-tak het...
deur AfriForum | Sep 21, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Bothaville, Ellaton, Hartbeesfontein, Orkney, Parys, Potchefstroom, Sasolburg, Stilfontein en Ventersdorp se plaas- en buurtwagte het op 18 September 2020 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te...
deur AfriForum | Sep 19, 2020 | Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
AfriForum betuig sy meegevoel aan die kinders, familie en kollegas van dr. Danny Titus, wat op Vrydag 18 September 2020 oorlede is. Dr. Titus het diep spore op die terrein van taal- en gemeenskapsbevordering getrap. Hy sal onder meer onthou word vir sy kommentaar oor...