deur AfriForum | Sep 23, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Bestuurslede van die AfriForum-tak in Potchefstroom het op 22 September 2020 die nuut aangestelde administrateur, Thupi Mokhatla, en sy personeel op ’n toer deur die dorp geneem om die rioolkrisis in dié dorp aan hulle uit te wys. Saam met Alta Pretorius, AfriForum se...
deur AfriForum | Sep 23, 2020 | Ongekategoriseerde
AfriForum se buurtwagte in suidstreek het op 18 September het op 18 September 2020 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is in samewerking met die SAPD, plaaslike...
deur AfriForum | Sep 23, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Heidelberg-buurtwag, wat in Augustus gestig is, het die afgelope week sukses behaal deur saam met die SAPD te werk om ’n verdagte in hegtenis te neem. Dié verdagte is in verband met voertuigdiefstal en verskeie ander klagtes gesoek. Dit volg nadat die...
deur AfriForum | Sep 23, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Boksburg, Brakpan, Benoni, Edenvale, Germiston, Kempton Park en Springs het op 18 September 2020 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die...
deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwagte in Gauteng het op 18 September 2020 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is in samewerking met die SAPD, plaaslike...