deur AfriForum | Okt 1, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum was vandag op ’n dringende grondslag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria om die Tshwane-metro se begroting wat deur Mpho Nawa, administrateur van die Tshwane-metro, goedgekeur is, tersyde te stel. Regter Portia...
deur AfriForum | Sep 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Parys het in September meer as 4 ton teer gebruik om slaggate in die eens pragtige dorp te herstel. Die strate in Parys is in ’n haglike toestand en daarom het die plaaslike AfriForum-tak ingespring om ’n verskil te maak. Motoriste ly baie skade...
deur AfriForum | Sep 30, 2020 | Interkulturele samewerking, Mediaverklarings
Die Vulamehlo Kusile Organisation (VUKO), wat deur AfriForum ondersteun word, het ’n petisieveldtog van stapel gestuur vir die regverdige behandeling van isiNdebele deur die SAUK ten einde gelyke behandeling van alle Suid-Afrikaanse tale te verseker. “As belasting- en...
deur AfriForum | Sep 29, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Bronkhorstspruit het die SAPD op 28 September 2020 in ’n skietvoorval bygestaan nadat ’n gewapende roof skeefgeloop het. Dit volg nadat ’n sakeman en sy twee seuns vermoedelik van hul sakeonderneming na hul huis agtervolg is. Die sakeman het...
deur AfriForum | Sep 29, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Secunda het die afgelope naweek hulp verleen by die Davieshof-ouetehuis deur opknappingswerk te doen en veiligheidsrisiko’s uit die weg te ruim. “Die tak en buurtwag het een van die woonstelle uitgeverf en mooi gemaak vir ’n nuwe...