deur AfriForum | Okt 13, 2020 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die verhoor van Julius Malema, EFF-leier, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder – elk op ’n aanklag van aanranding – sou vandag in die Randburgse Landdroshof begin het. Dié hof het egter gelas dat die media vandag se hofverrigtinge nie regstreeks mag uitsaai nie en...
deur AfriForum | Okt 13, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die aankondiging op 11 Oktober 2020 dat die Wes-Kaapse polisie-ombudsman ’n ondersoek gelas het na die wangedrag en magsmisbruik van polisie in die Wes-Kaap. Johan Brand, ombudsman van die Wes-Kaapse polisie, het aangedui dat hy ’n volledige...
deur AfriForum | Okt 7, 2020 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n skrywe aan Ronald Lamola, minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, versoek dat die bywoning en/of lewering van skriftelike voorleggings by paroolverhore deur misdaadslagoffers of hul naasbestaandes meer...
deur AfriForum | Okt 5, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het in September in samewerking met Tacet Transport (Edms.) Bpk. ’n groot veiligheids-en-gesondheidsrisiko in dié dorp hok geslaan deur tien spoedhobbels in Dr. Beyers Nauderylaan aan te bring. Dié rylaan is nie geteer nie en die swaar...
deur AfriForum | Okt 2, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum is van mening dat die regering se erkenning dat bykans 900 plase – wat aan die staat behoort en sowat 700 000 hektaar beslaan – onderbenut word of ongebruik is weer eens bevestig dat die regering se poging om meer radikale grondhervorming in die vorm van...