deur AfriForum | Okt 14, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Bloemhof het op 13 Oktober 2020 ’n gesteelde voertuig opgespoor nadat hulle inligting ontvang het van vermoedelik gesteelde beeste op die Weltevrede-hoewes. Die tien boere wat skade gely het weens die diefstal het leidrade saam met die...
deur AfriForum | Okt 14, 2020 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum se aansoek word 24 tot 27 November aangehoor om as vriend van die hof gevoeg te word in die hofaansoek wat die Menseregtekommissie (MRK), die EFF en ander applikante in die Wes-Kaapse Hooggeregshof gebring het om sekere gemeenregtelike remedies teen...
deur AfriForum | Okt 13, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Roodepoort het op 9 Oktober 2020 vyftien bome aan die Hamerkop-voëlpark geskenk. AfriForum het die skenking gemaak aangesien ’n groot aantal bome in dié park in 2019 tydens ’n verwoestende brand vernietig is. Die Hamerkop-voëlpark huisves 162...
deur AfriForum | Okt 13, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het hande met hul plaaslike Voortrekkerkommando’s gevat om lewende monumente te plant. AfriForum het bome aan elke kommando in Bloemfontein geskenk en die eerste boom is op 10 Oktober 2020 as deel van die Voortrekkers se 100ste...
deur AfriForum | Okt 13, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum en Saai het op 12 Oktober saamgewerk om 120 ton voer aan boere in die Volmoed-omgewing te skenk. Die voer, wat uit voerpille vir volstruise en lusern bestaan, is by Karoo Lusern afgelaai wat hul terrein goedgunstiglik daarvoor beskikbaar gestel het. Die...