deur AfriForum | Okt 26, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 23 Oktober 2020 hul agtste maandelikse massa- en misdaadvoorkomingspatrollie gehou. Dié patrollie is in samewerking met die volgende rolspelers gehou: ER24, Commed, Help24, Honeydew GPF, Sophiatown GPF, Albertsville GPF,...
deur AfriForum | Okt 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het van 10–17 Oktober 2020 verskeie skoonmaakprojekte aangepak en heelwat slaggate herstel as deel van die organisasie se #VegEnBou-veldtog. Dié week is begin deur vullis weg te ry wat inwoners by die park in Meadowstraat stort en...
deur AfriForum | Okt 21, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het in ’n brief aan adv. Shamila Batohi, die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging (NDOV), antwoorde geëis oor waarom die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) luidens stellings in die media ’n skynbare ommekeer gemaak het oor...
deur AfriForum | Okt 20, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het nóg ’n oorwinning behaal nadat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ’n ommekeer gemaak het en besluit het om wel vervolging in te stel teen Gerald Hattingh, ’n landdros in die Belville-area, op ’n klag van nalatige bestuur....
deur AfriForum | Okt 19, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 15 Oktober 2020 ’n nuwe buurtwag in Dullstroom gestig nadat gemeenskapslede die organisasie met dié versoek genader het. Die buurtwag se bestuur bestaan uit Gerhard Delport (voorsitter), Madlene Holtzhausen (sekretaris) en Nico Pienaar...