deur AfriForum | Nov 30, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar as deel van die organisasie se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek die drinkwater (bloudruppel) in 220 dorpe en die verwerkte rioolwater (groendruppel) van 118 rioolafvalwaterbehandelingswerke getoets. Die uitslae van dié verslag toon dat baie...
deur AfriForum | Nov 27, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Kersfees is om die draai en Kraal Uitgewers bied ’n ongelooflike winskoop vir boekwurms aan. ’n Plaasmoordpakket is vanaf 27 November tot 30 November teen net R200 beskikbaar. Die vier boeke Treurgrond, Kill the boer, Plaasmoorde/Farm murders en...
deur AfriForum | Nov 27, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die vyf beskuldigdes in die 2014-moord op die voormalige Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa het vandag vir die tweede keer in die Boksburg Landdroshof verskyn waar die saak tot 5 Maart 2021 uitgestel is sodat verdere ondersoeke gedoen kan word. AfriForum...
deur AfriForum | Nov 26, 2020 | Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid ondersteun tans vir Verna Cloete, die klaer in die strafsaak teen Gerald Hattingh, ’n landdros in die Bellville-area. Die saak is op 25 November 2020 tot 10 en 11 Februarie 2021 in die Bellville Landdroshof uitgestel nadat Cloete...
deur AfriForum | Nov 25, 2020 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Verteenwoordigers van AfriForum het vandag die South African National Civic Organisation (SANCO) se optog teen onder meer plaasmoorde, op uitnodiging bygewoon. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, was teenwoordig en het ’n toespraak by die Uniegebou gelewer...